Produkte reeks

Alle produkte bestel, moet af gehaal word by die TINCO Swemskool perseel. Produkte is nie noodwendig in voorraad by die TINCO swemskool perseel nie. Daarom moet u asseblief ons vooraf kontak om te verseker dat die produkte beskikbaar is.

Silikoon swem kappie

   
100% sagte en rekbare silikoon kappie.
Ontwerp vir sagte greep eweredig om kop en verminder te hoë drukking op voorkop.
Liggewig en gemaklik.
Prys : R80.00
Vir meer inligting omtrent hierdie produk, stuur 'n epos na ons.
* Foto slegs vir illustrasie doeleindes.