Terme & Voorwaardes

Die inligting vervat op die webwerf word verskaf deur TINCO Watersport Sentrum in goede trou en ons glo dat dit akkuraat en op datum is met plasing van die inligting op die webwerf. TINCO Watersport Sentrum mag van tyd tot tyd inligting op die webwerf opdateer, verander of by las insluitende hierdie Termes en Voorwaardes sonder enige kennisgewing.

Ons probeer ons uiterste bes om die inligting aan u verstrek so akkuraat en tydig moontlik te hou. Maar, ons is NIE VERANTWOORDELIK vir enige verliese gelei of skade wat mag voortspruit deur die gebruik van die inligting of produkte wat u met behulp van die webwerf of die besigheid verkry het nie.

Die inligting word verskaf met die veronderstelling dat elke individu wat toegang tot hierdie webwerf verkry verantwoordelik is vir die nagaan van die akkuraatheid en relevansie van die inligting gegee. Soos met alle sake wat jou welstand betref, moet jy eers jou regs adviseur of geneesheer nader voor enige besluite geneem word wat 'n impak op jou lewens gehalte kan hê.

Ons sal graag jou opinie wil hê wat betref hierdie webwerf en die inligting soos voorsien. Kontak ons asseblief met enige vrae, kommentaar of voorstelle (of selfs klagtes). Ons sien daarna uit om jou terugvoer te kry.

Kopiereg

All inhoud bevattend op hierdie webwerf, soos teks, grafieke, logo's, enige ikone, foto's, klank grepe en video grepe is die eiendom van TINCO Watersport Sentrum of sy inhouds verskaffers behalwe waar anders aan gedui word en word beskerm deur kopiereg. Die kompilasie (bedoelende die versameling, rangskikking en samestelling) van al die inhoud op hierdie webwerf is die eksklusiewe eiendom van TINCO Watersport Sentrum en word beskerm deur kopiereg. Die inhoud op hierdie webwerf mag gebruik word as inligtings bron. Enige ander gebruik, insluitende die reproduksie, modifikasie, distribusie, transmissie, herpublisering, vertoon, of lewering, van die inhoud op hierdie webwerf is streng verbode. Hierdie webwerf of enige gedeelte van hierdie webwerf mag nie herskep, gedupliseer of verkoop word sonder die toestemming van TINCO Watersport Sentrum nie.