Voor-Skool lesse (Water veiligheids fase)

Ouderdom : 3 - 5 jr

In hierdie fase beweeg die kleuter van die aanvanklike bekendstelling aan die water tot volle onafhanklikheid.

Pret en plesier is belangrik in enige fase wanneer daar geleer word om te swem, maar is veral tydens hierdie fase van uiterste belang.

In die 5 stadiums om te leer swem word die kleuter staps gewys gelei van die eerste keer onder die water tot op 'n vlak waar hy onafhanklik 'n afstand van 5 meter kan swem.