Om aan te sluit

Asseserings om aan te sluit word slegs op afspraak en op Vrydae gedoen. Om 'n tydgleuf te reël vir 'n assesering, skakel asseblief 084 701 7508. (Bring asseblief jou swem kostuum, handdoek en indien nodig, jou swem brille)

Alternatiewelik stuur ons jou besonderhede per epos en ons sal jou kontak vir 'n afspraak.
Vir kinder swem lesse, kliek hier.
Vir volwasse swem lesse, kliek hier.