Gebeure en datums om te onthou...
Om 'n grafiese kalender met alle 2026 gebeure te sien, kliek hier.
Openbare vakansie dae
Die TINCO Swemskool sal gesluit wees op die volgende vakansie dae:
- 1 Januarie 2026 - (Nuwejaarsdag)
- 21 Maart 2026 - (Menseregte Dag)
- 3 April 2062 - (Goeie Vrydag)
- 6 April 2026 - (Gesinsdag)
- 27 April 2026 - (Vryheidsdag)
- 1 Mei 2026 - (Werkersdag)
- 16 Junie 2026 - (Jeugdag)
- 9 Augustus 2026 - (Openbare vakansiedag)
- 10 Augustus 2026 - (Nasionale Vrouedag)
- 24 September 2026 - (Erfenisdag)
- 25 September 2026 - (Openbare vakansiedag)
- 16 Desember 2026 - (Versoeningsdag)
- 25 Desember 2026 - (Kersdag)
- 26 Desember 2026 - (Welwillendheidsdag)