Prys Struktuur vir 2024
Alle fooie is vooruit betaalbaar vanaf datum van dienslewering, en aan die begin van elke maand daarna.Maandae tot Donderdae (Twee halfuur lesse per week):
- R250 Eenmalige Registrasie fooi.
- R720 Maandelikse Fooi.
- NB! Geen kontant betalings word meer aanvaar nie, aangesien ons 'n kontantvrye besigheid is.
- Fooi word d.m.v. Elektroniese oorbetaling of Debiet Order betaal.
- Alle fooie moet voor die 7de van elke maand betaal word.
- 'n R15 Laat betalings fooi word gehef vir betalings gemaak na die 7de van die maand.
Saterdae (Voormiddag) :Volwassenes : (1 uur les)
- R250 Eenmalige Registrasie fooi.
- R720 Maandelikse Fooi.
- NB! Geen kontant betalings word meer aanvaar nie, aangesien ons 'n kontantvrye besigheid is.
- Fooi word d.m.v. Elektroniese oorbetaling of Debiet Order betaal.
- Alle fooie moet voor die 7de van elke maand betaal word.
- 'n R15 Laat betalings fooi word gehef vir betalings gemaak na die 7de van die maand.
Saterdae (Voormiddag) :Kinders : (30 min les)
- R250 Eenmalige Registrasie fooi.
- R530 Maandelikse Fooi.